Ons kan
matrasse maak vir die Bekende Handelsname.
Die
spesiale kombinasie van hoedigtheidspons verhoed dat die matras nie
sak of van
sy digtheid veloor oor n tydperk se gebruik nie . Verskillende spons
word so gekombineer om te verseker dat jy die nodige
ondersteuning kry
terwyl jy slaap.
Ons gebruik slegs die beste kwaliteid produkte
in ons matrasse , om te verseker dat jy die nodige ondersteuning kry terwyl jy slaap.Verskillende vou opsieskan op die
mattras gedoen word