SITPLEKOORTREKSELS
STEENBERG sitplekoortreksels het ‘n reputasie vir hoe kwaliteit en puik vakmanskap. Ons reeks oorteksels is gemaak om meeste Toyota Bakkies ,Fortuner, Land Cruiser en Land Rover modelle te pas.

Elke oortreksel word spesifiek pas gemaak vir elke
voertuig model sodat dit perfek pas.

Hoekom sitplekoortreksels?
- Laat die inruilwaarde van voertuig toeneem met
  sitplekke wat nog splinternuut lyk.
- Leer of vinyl sitplekke kan ongemaklik wees om
  op te sit.
- Verhoed merke en verweer op die oorspronklike
  sitplek se oortreksel.
- Steenberg oortreksels sal selfs beter as die
  oorspronklike sitplek lyk.
- Ons sitplekoortreksels pas perfek op die sitplek.

    
ToyotaLandrover
Ons maak oortreksels vir die Fabrikate
                         Keuse van materiale
Ons kan die oortreksels maak in ‘n sintetiese Ripstop
canvas, of in ‘n 100% katoen canvas









   
       
RIPSTOP                           CANVAS
                                     
Voorsak                                     Kantsak                                       Agtersak
Logo
Copyright © 2009 Steenberg Canvas. All rights reserved.                                                 TUISBLAD  l